Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beken
beken [boodskap #136090] Sat, 27 March 2021 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beken
Afbreking: be•ken


Werkwoord: beken
Verlede tyd: het beken

Betekenis:
• Om aandeel in iets te erken wat onbehoorlik of strafbaar is.

Gebruik:
• Hy het skuld beken op aanklagte van bedrog.

Sinoniem:
• bely
• bieg
• erken

Antoniem:
• ontken

Afgelei:
• bekentenis

Vertaling:
Engels: to confess, acknowledge
Nederlands: bekennen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beoog
Volgende onderwerp: erker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:52:00 UTC 2025