Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beoog
beoog [boodskap #136089] Sat, 27 March 2021 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beoog
Afbreking: be•oog


Werkwoord: beoog
Verlede tyd: het beoog
Teenwoordige deelwoord: beoogde

Betekenis:
• Iets beplan en probeer bereik; ten doel stel.

Gebruik:
• Die maatskappy beoog om miljoene rande se prestasie-aandele aan sy werknemers te betaal.

Sinoniem:
• beplan
• mik
• nastreef

Vertaling:
Engels: to aim at, have in view, plan, intend
Nederlands: beogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berei
Volgende onderwerp: beken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:44:44 UTC 2025