Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beman
beman [boodskap #136087] Sat, 27 March 2021 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beman
Afbreking: be•man


Werkwoord: beman
Verlede tyd: het beman
Teenwoordige deelwoord: bemande

Betekenis:
• Van die nodige personeel (manskappe) voorsien.

Gebruik:
• Die grenspos word 24 uur per dag beman.

Afgelei:
• bemanning

Vertaling:
Engels: to man
Nederlands: bemannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belig
Volgende onderwerp: berei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:53:31 UTC 2025