Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekyk
bekyk [boodskap #136085] Sat, 27 March 2021 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekyk
Afbreking: be•kyk


Werkwoord: bekyk
Verlede tyd: het bekyk

Betekenis:
• Deeglik na iets kyk, of figuurlik, iets oordink.

Gebruik:
Bekyk die saak van alle kante, en sien dit in perspektief.

Spreekwoord:
• Hy bekyk my van kop tot tone. [Iemand van bo tot onder uitkyk.]

Sinoniem:
• aanblik
• aangaap
• aankyk
• aanskou
• afloer
• beoordeel
• besigtig
• beskou
• betrag
• gadeslaan
• inspekteer
• kyk
• waarneem
• ondersoek
• verken
• waarneem

Vertaling:
Engels: to look at, view, watch
Nederlands: bekijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekrap
Volgende onderwerp: belig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:40:05 UTC 2025