Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekrap
bekrap [boodskap #136084] Sat, 27 March 2021 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekrap
Afbreking: be•krap


Werkwoord: bekrap
Verlede tyd: het bekrap
Teenwoordige deelwoord: bekrapte

Betekenis:
• Strepe en merke op iets maak.

Gebruik:
• Vandale het die stopteken bekrap.

Sinoniem:
• bekrabbel
• bekras
• beskryf

Afgelei:
• bekrapping

Vertaling:
Engels: to scratch, scribble all over
Nederlands: bekrap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemark
Volgende onderwerp: bekyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:47:35 UTC 2025