Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beloon
beloon [boodskap #136082] Sat, 27 March 2021 08:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beloon
Afbreking: be•loon
Samestelling: be- + loon


Werkwoord: beloon
Verlede tyd: het beloon
Teenwoordige deelwoord: beloonde

Betekenis:
• Om iemand iets te gee vir wat hy gedoen het.

Gebruik:
• Die een werk vir sy loon; die ander word beloon vir sy werk. [C.J. Langenhoven]

Sinoniem:
• betaal
• kompenseer
• vergoed

Afgelei:
• beloning

Vertaling:
Engels: to compensate, reward, recompense
Nederlands: belonen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anoniem
Volgende onderwerp: bemark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:50:58 UTC 2025