Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werksku
werksku [boodskap #136075] Fri, 26 March 2021 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werksku
Afbreking: werk•sku
Samestelling: werk + sku


Byvoeglike naamwoord: werksku
Attributief: werksku

Betekenis:
• Wat werk sover moontlik vermy; baie lui en sku is vir werk.

Gebruik:
• Wat beteken 'n skoolsertifikaat as die slaagvereistes laag is en werksku leerlinge sonder moeite slaag?

Sinoniem:
• arbeidsku
• lui
• onfluks
• traag

Antoniem:
• werkgretig

Afgelei:
• werkskuheid

Vertaling:
Engels: work-shy
Nederlands: werkschuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indruis
Volgende onderwerp: nasionalis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:52:23 UTC 2025