Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dubbelhartig
dubbelhartig [boodskap #136073] Fri, 26 March 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dubbelhartig
Afbreking: dub•bel•har•tig
Samestelling: dubbel + hart + -ig


Byvoeglike naamwoord: dubbelhartig
Attributief: dubbelhartige

Betekenis:
• Wat twee teenstrydige menings opper; uit twee monde praat; koud en warm uit een mond blaas.

Gebruik:
• Moet nie halfhartig of dubbelhartig wees nie, maar doen alles met 'n volkome hart.

Sinoniem:
• dubbeltongig
• huigelagtig
• oneerlik
• skynheilig
• vals

Afgelei:
• dubbelhartigheid

Vertaling:
Engels: double-hearted, two-faced, duplicitous
Nederlands: dubbelhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelmaat
Volgende onderwerp: indruis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:57:25 UTC 2025