speelmaat [boodskap #136072] |
Fri, 26 March 2021 10:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speelmaat
Afbreking: speel•maat
Samestelling: speel + maat
Selfstandige naamwoord: speelmaat
Meervoud: speelmaats
Verkleinwoord: speelmaatjie
Meervoud van verkleining: speelmaatjies
Betekenis:
• 'n Vriend wat saam met 'n kind speel.
Gebruik:
• Ek is nie jou speelmaat nie!
Sinoniem:
• maatjie
• vriend
Vertaling:
Engels: playmate
Nederlands: speelkameraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|