stapskoene [boodskap #136071] |
Fri, 26 March 2021 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stapskoene
Afbreking: stap•skoe•ne
Samestelling: stap + skoene
Selfstandige naamwoord: stapskoen
Meervoud: stapskoene
Verkleinwoord: stapskoentjie
Meervoud van verkleining: stapskoentjies
Betekenis:
• Gemaklike skoene waarmee 'n mens ver kan stap.
Gebruik:
• Ons gaan bergklim, bring jou stapskoene saam.
Verwant:
• stapstewels
Vertaling:
Engels: walking shoes
Nederlands: stapschoenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|