onaktief [boodskap #136070] |
Fri, 26 March 2021 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onaktief
Afbreking: on•ak•tief
Samestelling: on- + aktief
Byvoeglike naamwoord: onaktief
Vergrotende trap: onaktiewer
Oortreffende trap: onaktiefste
Attributief: onaktiewe
Betekenis:
• Wat met niks besig is nie (en dus nie aktief is nie).
Gebruik:
• Die vulkaan is tans onaktief.
Sinoniem:
• arbeidsloos
• bewegingloos
• dadeloos
• dooierig
• inaktief
• inert
• dormant
• latent
• ledig
• leweloos
• lui
• lusteloos
• neutraal
• onwerksaam
• passief
• rustend
• stagnant
• werkloos
• traag
Afgelei:
• onaktiwiteit
Vertaling:
Engels: active
Nederlands: inactief, non-actief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|