Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommerwekkend
kommerwekkend [boodskap #136069] Thu, 25 March 2021 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommerwekkend
Afbreking: kom•mer•wek•kend
Samestelling: kommer + wek + -kend


Byvoeglike naamwoord: kommerwekkend
Vergrotende trap: kommerwekkender
Oortreffende trap: kommerwekkendste
Attributief: kommerwekkende
Partitief: kommerwekkends

Betekenis:
• Wat kommer wek.

Gebruik:
• Die tempo waarteen die wêreld se tropiese woude verdwyn is kommerwekkend.

Sinoniem:
• angswekkend
• onrusbarend
• senutergend
• sieltergend
• sorgbarend
• sorgwekkend
• verontrustend

Vertaling:
Engels: worrying, alarming
Nederlands: zorgwekkend, verontrustend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grafoloog
Volgende onderwerp: onaktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:41:56 UTC 2025