Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grafoloog
grafoloog [boodskap #136068] Do., 25 Maart 2021 19:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24749
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grafoloog
Afbreking: gra•fo•loog


Selfstandige naamwoord: grafoloog
Meervoud: grafoloë

Betekenis:
• Iemand wat grafologie beoefen; persoon wat handskrif forensies ontleed.

Gebruik:
• Die polisie het 'n grafoloog ingeroep om te bepaal of die brief deur die oorledene geskryf is.

Sinoniem:
• handskrifkundige
• handskrifontleder
• skrifkundige

Verwant:
• grafologie

Vertaling:
Engels: graphologist
Nederlands: grafoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leefplek
Volgende onderwerp: kommerwekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 18:32:10 UTC 2026