leefplek [boodskap #136067] |
Thu, 25 March 2021 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leefplek
Afbreking: leef•plek
Samestelling: leef + plek
Selfstandige naamwoord: leefplek
Meervoud: leefplekke
Verkleinwoord: leefplekkie
Meervoud van verkleining: leefplekkies
Betekenis:
• Plek waar 'n mens of 'n dier leef.
Gebruik:
• Die aarde is ons almal se leefplek.
Sinoniem:
• habitat
• leefgebied
Vertaling:
Engels: habitat
Nederlands: leefgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|