druis [boodskap #136066] |
Thu, 25 March 2021 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
druis
Afbreking: druis
Werkwoord: druis
Verlede tyd: het gedruis
Betekenis:
• 'n Dowwe, aanhoudend geraas maak.
Gebruik:
• Al druis en skuim die see, en al skud dit die berge heen en weer. [Psalms 46:4]
Sinoniem:
• dreun
• suis
Afgelei:
• indruis
• druising
Vertaling:
Engels: to roar, swirl, swish
Nederlands: druisen
Nota:
• Vir die deelwoord, sien indruis (ingedruis, druis in).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|