Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nutteloos
nutteloos [boodskap #136058] Wed, 24 March 2021 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nutteloos
Afbreking: nut•te•loos


Byvoeglike naamwoord: nutteloos
Vergrotende trap: nutteloser
Oortreffende trap: nutteloosste
Attributief: nuttelose

Betekenis:
• Wat geen voordeel of nut het nie.

Gebruik:
• As jy dink dat dit nutteloos sou wees om Afrikaans te leer, maak jy 'n groot fout!

Sinoniem:
• futiel
• nikswerd
• onbruikbaar
• ondoelmatig
• ondoeltreffend
• oneffektief
• onnodig
• vergeefs
• vrugteloos
• waardeloos

Antoniem:
• nuttig

Afgelei:
• nutteloosheid

Vertaling:
Engels: useless, pointless, meaningless, purposeless
Nederlands: nutteloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toga
Volgende onderwerp: binêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:55:46 UTC 2025