albumien [boodskap #136055] |
Wed, 24 March 2021 12:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
albumien
Afbreking: al•bu•mien
Selfstandige naamwoord: albumien
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Wateroplosbare proteïen wat veral in bloed en eiers voorkom.
Gebruik:
• 'n Eier bestaan uit 'n beskermende dop, albumien (die wit van die eier) en vitellus (die eiergeel).
Wisselvorm:
• albumiene
Sinoniem:
• eierwit
• eierwitstof
• eiwit
• kiemwit
Vertaling:
Engels: albumin
Nederlands: albumine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|