Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alligator
alligator [boodskap #136054] Tue, 23 March 2021 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Alligator.
'n Alligator.
alligator
Afbreking: al•li•ga•tor


Selfstandige naamwoord: alligator
Meervoud: alligators
Verkleinwoord: alligatortjie
Meervoud van verkleining: alligatortjies

Betekenis:
• 'n Krokodilagtige reptiel van die moerasse en riviere van Sjina en die suidelike dele van die VSA.

Gebruik:
• Anders as by die krokodil, wat 'n V-vormige snoet het, het 'n alligator 'n U-vorige snoet.

Verwant:
• kaaiman
• krokodil

Vertaling:
Engels: alligator
Nederlands: alligator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruim
Volgende onderwerp: albumien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:37:11 UTC 2025