Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaderontplooiing
kaderontplooiing [boodskap #136050] Tue, 23 March 2021 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaderontplooiing
Afbreking: ka•der•ont•plooi•ing
Samestelling: kader + ontplooiing


Selfstandige naamwoord: kaderontplooiing
Meervoud:

Betekenis:
• Die aanstelling van politieke vertrouelinge eerder as gekwalifiseerde en bekwame persone (wat gevolglik tot swak dienslewering en korrupsie lei).

Gebruik:
• Sal die kaderontplooiing en wanbesteding in Suid-Afrika ooit stopgesit kan word?

Vertaling:
Engels: cadre deployment

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reuksintuig
Volgende onderwerp: varkvleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 23:06:23 UTC 2025