reuksintuig [boodskap #136049] |
Tue, 23 March 2021 09:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reuksintuig
Afbreking: reuk•sin•tuig
Samestelling: reuk + sintuig
Selfstandige naamwoord: reuksintuig
Meervoud: reuksintuie
Verkleinwoord: reuksintuigie
Meervoud van verkleining: reuksintuigies
Betekenis:
• 'n Orgaan waarmee reuk waargeneem word.
Gebruik:
• 'n Renoster kan nie goed sien nie, maar het 'n uitstekende reuksintuig.
Sinoniem:
• neus
• reukorgaan
• ruikorgaan
Vertaling:
Engels: organ of smell
Nederlands: reukzintuig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|