Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandaliseer
vandaliseer [boodskap #136048] Tue, 23 March 2021 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandaliseer
Afbreking: van•da•li•seer


Werkwoord: vandaliseer
Verlede tyd: het gevandaliseer

Betekenis:
• Eiendom moedswillig beskadig of vernietig.

Gebruik:
• Die betogers vandaliseer die stad se standbeelde.

Sinoniem:
• breek
• verniel

Verwant:
• vandaal
• vandalisme
• vandalisties

Vertaling:
Engels: to vandalize
Nederlands: vandaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vandalisme
Volgende onderwerp: reuksintuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:48:53 UTC 2025