Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandalisme
vandalisme [boodskap #136047] Tue, 23 March 2021 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandalisme
Afbreking: van•da•lis•me


Selfstandige naamwoord: vandalisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van vandaliseer; om dinge te beskadig, te vervuil of te vernietig.

Gebruik:
• Mense wat vandalisme pleeg behoort aan hulle groottone opgehang te word.

Sinoniem:
• beskadiging
• skending
• vernietiging

Hiponiem:
• graffiti
• plundery
• brandstigting

Verwant:
• vandaal
• vandaliseer
• vandalisties

Vertaling:
Engels: vandalisme
Nederlands: vandalisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: vandaal
Volgende onderwerp: vandaliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:18 UTC 2025