Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandaal
vandaal [boodskap #136046] Tue, 23 March 2021 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandaal
Afbreking: van•daal


Selfstandige naamwoord: vandaal
Meervoud: vandale
Verkleinwoord: vandaaltjie
Meervoud van verkleining: vandaaltjies

Betekenis:
• 'n Vernielsugtige persoon; iemand wat eiendom moedswillig beskadig of andersinds skade aanrig.

Gebruik:
• Ek hoop die polisie sluit die vandaal wat ons skoolterrein so verwoes het toe.

Sinoniem:
• barbaar
• vernieler
• vernietiger
• verwoester

Afgelei:
• vandaliseer
• vandalisme
• vandalisties

Vertaling:
Engels: vandal
Nederlands: vandaal

Nota:
• Genoem na die Vandale, 'n Oos-Germaanse stam wat Rome in in 455 n.C. geplunder het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfrespek
Volgende onderwerp: vandalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:41:20 UTC 2025