selfrespek [boodskap #136045] |
Tue, 23 March 2021 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfrespek
Afbreking: self•re•spek
Samestelling: self + respek
Selfstandige naamwoord: selfrespek
Meervoud: –
Betekenis:
• Respek en agting vir jouself; om van jouself te hou en jouself te waardeer, sonder om hoogmoedig te wees.
Gebruik:
• Wat het geword van ons selfrespek, ons trots en gevoel van eiewaarde?
Sinoniem:
• eergevoel
• eiewaarde
• selfagting
• trots
• trotsheid
• waardigheid
Verwant:
• selfrespekterend
Vertaling:
Engels: selfrespek
Nederlands: zelfrespect
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|