Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » entoesiasties
entoesiasties [boodskap #136044] Mon, 22 March 2021 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
entoesiasties
Afbreking: en•toe•si•as•ties


Byvoeglike naamwoord: entoesiasties
Attributief: entoesiastiese

Betekenis:
• Vol geesdrif en opgewondenheid.

Gebruik:
• Die boek is allesbehalwe entoesiasties ontvang.

Sinoniem:
• begeesterd
• besield
• ekstaties
• geesdriftig
• gretig
• opgewonde
• passievol
• vurig
• ywerig

Afgelei:
• entoesias
• entoesiasme

Vertaling:
Engels: enthusiastic
Nederlands: enthousiast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suite
Volgende onderwerp: selfrespek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:35:47 UTC 2025