Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huiskat
huiskat [boodskap #136041] Mon, 22 March 2021 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Huiskat.
'n Huiskat.
huiskat
Afbreking: huis•kat
Samestelling: huis + kat


Selfstandige naamwoord: huiskat
Meervoud: huiskatte
Verkleinwoord: huiskatjie
Meervoud van verkleining: huiskatjies

Betekenis:
• 'n Mak kat wat saam met mense in 'n huis woon.

Gebruik:
• Die huiskat stam van die Afrika-wildekat af en kan maklik met ander wilde katte gekruis word.

Antoniem:
• wilde kat

Vertaling:
Engels: domestic cat, house-cat
Nederlands: huiskat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stompie
Volgende onderwerp: trepaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:46:01 UTC 2025