stompie [boodskap #136040] |
Mon, 22 March 2021 15:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stompie
Afbreking: stom•pie
Selfstandige naamwoord: stompie
Meervoud: stompies
Betekenis:
• Dit wat van 'n sigaret oorbly as dit gerook is.
• 'n Klein stomp of iets wat daaraan herinner.
Gebruik:
• Hy gooi sy gloeiende stompie op die grond en trap dit dood.
• Sy arm is nou 'n stompie wat net bo die elmboog afgesit is.
Sinoniem:
• sigaretoorblyfsel
• sigaretstompie
Vertaling:
Engels: cigarette butt
Nederlands: sigarettenpeuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|