Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desibel
desibel [boodskap #136039] Mon, 22 March 2021 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
desibel
Afbreking: de•si•bel


Selfstandige naamwoord: desibel
Meervoud: desibels

Betekenis:
• 'n Eenheid vir die intensiteit van klank (in logaritmiese skaal).

Gebruik:
• 'n Vuvuzela kan 'n oorverdowende klank van tot 130 desibel voortbring.

Sinoniem:
• geluidsterkte
• klankintensiteit

Afkorting:
• dB

Vertaling:
Engels: decibel
Nederlands: decibel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konflik
Volgende onderwerp: stompie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:47:56 UTC 2025