Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ironies
ironies [boodskap #136037] Mon, 22 March 2021 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ironies
Afbreking: i•ro•nies


Byvoeglike naamwoord: ironies
Vergrotende trap: ironieser
Oortreffende trap: ironiesste
Attributief: ironiese

Betekenis:
• Wat vol ironie (bedekte spot) is.

Gebruik:
• Die lewe is ironies: dit vat hartseer om geluk te ken, geraas om stilte te waardeer en afwesigheid om teenwoordigheid na waarde te skat.

Sinoniem:
• satiries
• snaaks
• skertsend
• spottend

Verwant:
• ironikus
• ironiloog
• ironiseer

Vertaling:
Engels: ironic, ironical
Nederlands: ironisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwagting
Volgende onderwerp: konflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:47:11 UTC 2025