Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwagting
verwagting [boodskap #136036] Mon, 22 March 2021 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwagting
Afbreking: ver•wag•ting


Selfstandige naamwoord: verwagting
Meervoud: verwagtinge, verwagtings
Verkleinwoord: verwagtinkie
Meervoud van verkleining: verwagtinkies

Betekenis:
• Dit wat in die toekoms verwag of op gehoop word.

Gebruik:
• Die ekonomie sal vanjaar na verwagting met 2% groei.

Sinoniem:
• antisipasie
• hoop
• kans
• moontlikheid
• toekomsblik
• voorspelling
• vooruitsig

Hiponiem:
• lewensverwagting
• toekomsverwagting
• winsverwagting

Vertaling:
Engels: expectation
Nederlands: verwachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: idillies
Volgende onderwerp: ironies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:02:34 UTC 2025