Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » idillies
idillies [boodskap #136035] Mon, 22 March 2021 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
idillies
Afbreking: i•dil•lies


Byvoeglike naamwoord: idillies
Vergrotende trap: idillieser
Oortreffende trap: idilliesste
Attributief: idilliese

Betekenis:
• Soos die ideale wêreld waarna gestreef word; 'n baie mooi, gelukkige en vreedsame plek of toestand.

Gebruik:
• Dit klink miskien idillies om so na aan die natuur te leef, maar dit is beslis nie 'n maklike lewe nie!

Sinoniem:
• arkadies
• herderlik
• ideaal
• landelik
• ongerep
• onskuldig
• pastoraal
• poëties
• romanties
• rustig
• skilderagtig
• vredig

Vertaling:
Engels: idyllic
Nederlands: idyllisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geurig
Volgende onderwerp: verwagting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:43:11 UTC 2025