Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geurig
geurig [boodskap #136034] Sun, 21 March 2021 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geurig
Afbreking: geu•rig


Byvoeglike naamwoord: geurig
Vergrotende trap: geuriger
Oortreffende trap: geurigste
Attributief: geurige
Partitief: geurigs

Betekenis:
• Met 'n aangename geur; wat 'n lekker reuk versprei (en by wyse van verlenging ook lekker proe).

Gebruik:
• Espresso is buitengewoon sterk en geurig.

Sinoniem:
• aromaties
• welriekend

Vertaling:
Engels: fragrant, aromatic, sweet-smelling, odoriferous
Nederlands: geurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrupsie
Volgende onderwerp: idillies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:39:20 UTC 2025