korrupsie [boodskap #136033] |
Sun, 21 March 2021 19:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrupsie
Afbreking: kor•rup•sie
Selfstandige naamwoord: korrupsie
Meervoud: korrupsies
Verkleinwoord: korrupsietjie
Meervoud van verkleining: korrupsietjies
Betekenis:
• Bedrog vanweë oneerlikheid, soos omkoping of vervalsing, ten einde 'n onwettige voordeel te bekom.
Gebruik:
• Korrupsie wissel van klein gunsies tot grootskaalse korrupsie wat so algemeen is dat dit deel van die alledaagse samelewingstruktuur geword het.
Afgelei:
• korrupsiesaak
• korrupsieverhoor
Vertaling:
Engels: corruption
Nederlands: corruptie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|