bewusteloos [boodskap #136030] |
Sun, 21 March 2021 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewusteloos
Afbreking: be•wus•te•loos
Byvoeglike naamwoord: bewusteloos
Attributief: bewustelose
Betekenis:
• In 'n toestand waar mens nie meer bewus is van wat om jou aangaan nie; in 'n koma en sonder bewussyn.
Gebruik:
• Die bokser het sy opponent bewusteloos geslaan.
Sinoniem:
• disnis
• flou
• katswink
• komaties
• onbewus
• skyndood
• uitgeslaan
• verdoof
Afgelei:
• bewusteloosheid
Vertaling:
Engels: unconscious
Nederlands: bewusteloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|