destinasie [boodskap #136029] |
Sun, 21 March 2021 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
destinasie
Afbreking: des•ti•na•sie
Selfstandige naamwoord: destinasie
Meervoud: destinasies
Betekenis:
• (anglisisties) Die eindpunt van 'n roete; waarheen iets of iemand op pad is.
Gebruik:
• Is jy nog op pad na jou destinasie, of het jy êrens afgedwaal?
Sinoniem:
• bestemming
• doel
• eindbestemming
Vertaling:
Engels: destination
Nederlands: bestemming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|