bordwisser [boodskap #136028] |
Sun, 21 March 2021 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bordwisser
Afbreking: bord•wis•ser
Samestelling: bord + wisser
Selfstandige naamwoord: bordwisser
Meervoud: bordwissers
Verkleinwoord: bordwissertjie
Meervoud van verkleining: bordwissertjies
Betekenis:
• Toestel waarmee die krytmerke op 'n skryfbord afgevee word.
Gebruik:
• Die bordwisser moet elke dag buite die klas uitgeslaan word.
Verwant:
• uitveër
Vertaling:
Engels: blackboard eraser, chalkboard eraser
Nederlands: bordenwisser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|