Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dobbelsteen
dobbelsteen [boodskap #136027] Sun, 21 March 2021 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Drie dobbelstene.
Drie dobbelstene.
dobbelsteen
Afbreking: dob•bel•steen
Samestelling: dobbel + steen


Selfstandige naamwoord: dobbelsteen
Meervoud: dobbelstene
Verkleinwoord: dobbelsteentjie
Meervoud van verkleining: dobbelsteentjies

Betekenis:
• 'n Blokkie met kolletjies op elke sy wat die getal een tot ses verteenwoordig.

Gebruik:
• Rol die dobbelsteen en skuif dan soveel blokkies vorentoe.

Sinoniem:
• teerling (ongewoon)

Vertaling:
Engels: dice
Nederlands: dobbelsteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegemoetkoming
Volgende onderwerp: bordwisser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:03:39 UTC 2025