tegemoetkoming [boodskap #136026] |
Sa, 20 Maart 2021 18:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tegemoetkoming
Afbreking: te•ge•moet•ko•ming
Selfstandige naamwoord: tegemoetkoming
Meervoud: tegemoetkominge, tegemoetkomings
Betekenis:
• Die handeling om iemand tegemoet te kom.
Gebruik:
• Die vergadering is op my versoek uitgestel en ek het die tegemoetkoming waardeer.
Sinoniem:
• akkommodasie
• kompromis
• konsessie
• middeweg
• reëling
• toegewing
• vergunning
Verwant:
• tegemoetkomende
• tegemoetkomendheid
Vertaling:
Engels: concession, allowance
Nederlands: tegemoetkoming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|