teëldak [boodskap #136025] |
Sa, 20 Maart 2021 17:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teëldak
Afbreking: te•ël•dak
Samestelling: teël + dak
Selfstandige naamwoord: teëldak
Meervoud: teëldakke
Verkleinwoord: teëldakkie
Meervoud van verkleining: teëldakkies
Betekenis:
• 'n Dak wat met teëls (dakpanne) gedek is.
Gebruik:
• Verkies jy 'n huis met 'n sinkdak of 'n teëldak?
Vertaling:
Engels: tile roof
Nederlands: pannendak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|