Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rombus
rombus [boodskap #136024] Sat, 20 March 2021 17:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rombus.
'n Rombus.
rombus
Afbreking: rom•bus


Selfstandige naamwoord: rombus
Meervoud: rombusse
Verkleinwoord: rombussie
Meervoud van verkleining: rombussies

Betekenis:
• 'n Vierhoek met gelyke sye, maar skewe hoeke.

Gebruik:
• 'n Mens kan 'n rombus beskryf as 'n vierkant wat skeef staan.

Sinoniem:
• ruit

Afgelei:
• romboïde

Vertaling:
Engels: rhombus
Nederlands: rombus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tonteldoos
Volgende onderwerp: teëldak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:48:40 UTC 2025