knobbel [boodskap #136022] |
Sat, 20 March 2021 16:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knobbel
Afbreking: knob•bel
Selfstandige naamwoord: knobbel
Meervoud: knobbels
Verkleinwoord: knobbeltjie
Meervoud van verkleining: knobbeltjies
Betekenis:
• 'n Halfbolvormige, meestal verharde, swelsel of uitstulping.
Gebruik:
• Die dokter moet 'n biopsie doen om te bepaal of die knobbel goedaardig of kwaadaardig is.
Sinoniem:
• bommel
• bult
• geswel
• knoets
• knop
• nodule
• piccolo
• swelling
• uitsteeksel
• uitstulping
Afgelei:
• knobbelagtig
• knobbelgans
• knobbeljig
• knobbelrig
• knobbelswaan
• knobbelvormig
• knobbelvorming
Vertaling:
Engels: knob, knot, lump
Nederlands: knobbel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|