klokhelder [boodskap #136020] |
Sat, 20 March 2021 12:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klokhelder
Afbreking: klok•hel•der
Samestelling: klok + helder
Byvoeglike naamwoord: klokhelder
Attributief: klokheldere
Betekenis:
• Intensiewe vorm van helder: besonder helder en duidelik; so helder soos 'n klok wat lui.
Gebruik:
• Die sangeres het 'n klokhelder stem.
Sinoniem:
• glashelder
• kristalhelder
Vertaling:
Engels: as clear as a bell
Nederlands: erg helder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|