Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draadstrik
draadstrik [boodskap #136013] Sat, 20 March 2021 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
draadstrik
Afbreking: draad•strik
Samestelling: draad + strik
Uitspraak: /ˈdrɑːt.strək/


Selfstandige naamwoord: draadstrik
Meervoud: draadstrikke
Verkleinwoord: draadstrikkie
Meervoud van verkleining: draadstrikkies

Betekenis:
• 'n Strik/val van draad waarin diere gevang word.

Gebruik:
• Die bokkie is van 'n wrede dood gered nadat hy in draadstrik verstrengel geraak het.

Vertaling:
Engels: wire snare, trap
Nederlands: draadval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurmaker
Volgende onderwerp: maker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:40:10 UTC 2025