Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rampsalig
rampsalig [boodskap #136008] Sat, 20 March 2021 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rampsalig
Afbreking: ramp•sa•lig
Samestelling: ramp + salig


Byvoeglike naamwoord: rampsalig
Vergrotende trap: rampsaliger
Oortreffende trap: rampsaligste
Attributief: rampsalige

Betekenis:
• Wat op 'n ramp uitloop; 'n treurmare.

Gebruik:
• Die oorstroming het rampsalige gevolge gehad.

Sinoniem:
• beroerd
• ellendig
• fataal
• katastrofaal
• noodlottig

Afgelei:
• rampsaligheid

Vertaling:
Engels: wretched, miserable, disastrous
Nederlands: rampzalig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaap
Volgende onderwerp: vuurklip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:01:02 UTC 2025