Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaap
swaap [boodskap #136007] Sat, 20 March 2021 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swaap
Afbreking: swaap


Selfstandige naamwoord: swaap
Meervoud: swape
Verkleinwoord: swapie
Meervoud van verkleining: swapies

Betekenis:
• 'n Onhandige of onnosele mens.

Gebruik:
• Die swaap het die verkeerde brandstof in my motor gegooi.

Sinoniem:
• domkop
• domoor
• eselkop
• idioot
• niksnuts
• pietsnot
• stommerik

Afgelei:
• swaapstreek

Vertaling:
Engels: stupid fellow, idiot, block head, simpleton
Nederlands: idioot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fekaal
Volgende onderwerp: rampsalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:00:58 UTC 2025