Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fekaal
fekaal [boodskap #136006] Fri, 19 March 2021 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fekaal
Afbreking: fe•kaal


Byvoeglike naamwoord: fekaal
Attributief: fekale
Partitief: fekaals

Betekenis:
• Met betrekking tot feses (menslike of dierlike ontlasting).

Gebruik:
• Die rioolplaas se fekaal besoedelde water loop in die spuit in.

Wisselvorm:
• fekalies

Vertaling:
Engels: fecal, faecal
Nederlands: fecaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: persklaar
Volgende onderwerp: swaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:37:45 UTC 2025