vuig [boodskap #136004] |
Fri, 19 March 2021 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuig
Afbreking: vuig
Byvoeglike naamwoord: vuig
Vergrotende trap: vuiger
Oortreffende trap: vuigste
Attributief: vuige
Betekenis:
• (argaïes) Wat vuil, laag en gemeen is.
Gebruik:
• Die komediant se taal wat skerp, beeldend en by tye selfs vuig.
Sinoniem:
• afstootlik
• gemeen
• laag
• onbehoorlik
• onbetaamlik
• sleg
• verfoeilik
• verwerplik
• vuil
Afgelei:
• vuigheid
Vertaling:
Engels: despicable, reprehensible, low, mean, vile
Nederlands: vuig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|