Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » appresieer
appresieer [boodskap #136003] Fri, 19 March 2021 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
appresieer
Afbreking: ap•pre•si•eer


Werkwoord: appresieer
Verlede tyd: het geappresieer

Betekenis:
• In waarde toeneem.
• Na waarde skat; op prys stel.

Gebruik:
• Die belegging appresieer teen 8% per jaar.
• Die waardeerder het die eiendom vir R2 miljoen geappresieer.

Sinoniem:
• toeneem
• verstewig
• waardeer

Antoniem:
• depresieer

Afgelei:
• appresiasie

Vertaling:
Engels: to appreciate, value
Nederlands: appreciëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: humoristies
Volgende onderwerp: vuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:58:19 UTC 2025