humoristies [boodskap #136002] |
Fri, 19 March 2021 17:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
humoristies
Afbreking: hu•mo•ris•ties
Samestelling: humor + -isties
Byvoeglike naamwoord: humoristies
Vergrotende trap: humoristieser
Oortreffende trap: humoristiesste
Attributief: humoristiese
Betekenis:
• Wat vol humor is en 'n mens laat lag.
Gebruik:
• Dit is glad nie humoristies om 'n bomdreigement te maak nie!
Sinoniem:
• grappig
• komies
• komieklik
• lagwekkend
• luimig
• pittig
• snaaks
• spitsvondig
Vertaling:
Engels: humorous, humoristic
Nederlands: humoristisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|