Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoenveter
skoenveter [boodskap #136000] Fri, 19 March 2021 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skoenveter.
'n Skoenveter.
skoenveter
Afbreking: skoen•ve•ter
Samestelling: skoen + veter


Selfstandige naamwoord: skoenveter
Meervoud: skoenveters
Verkleinwoord: skoenvetertjie
Meervoud van verkleining: skoenvetertjies

Betekenis:
• Die veter waarmee 'n skoen oop- of toegeryg word.

Gebruik:
• Maak jou skoenveter vas.

Sinoniem:
• skoenriem
• skoenkoord

Vertaling:
Engels: shoelace, shoestring
Nederlands: schoenveter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurrooi
Volgende onderwerp: blondekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:02:39 UTC 2025